OOS-RANDSE ONS WINKEL-SKOLEKOMPETISIE

OOS-RANDSE ONS WINKEL-SKOLEKOMPETISIE

Jou oorbodige goed kan iemand anders 'n toekoms gee!

Het jy klere, linne, kombuisware, meubels, elektriese toestelle of enigiets anders wat in jou pad is?

Skenk dit asseblief aan Ons Winkel naaste aan jou.

Wen R10 000 vir jou skool en help hulle om die Oos-Randse wenner te word.

Neem jou donasie na jou skool of bring dit na die naaste Ons Winkel (Winkels verder af gelys).

Kontak gerus vir jou naaste Ons Winkel eienaar om groot skenkings of artikels by jou huis of besigheid te kom oplaai.

Vir elke donasie ontvang jy 'n skenkingsbewys wat gebruik sal word om die wenskool te bepaal.

Kontak gerus die Oos-Randse streeksorganiseerder Mariolette Vorster by 067 871 0135 of [email protected] vir meer inligting.

Ons sit jou oorbodige goedere in kontant om, en met die kontant skep ons onder meer studiefondse vir behoeftige kinders en pak armoede met gemeenskapsprojekte aan.

Die kompetisie is in samewerking met "24/7" Mini~Skip Hire

Jou ouers of skool kan nou 'n mini skip huur om die skenkings aan Ons Winkel in te plaas.

Kontak Stephanie by 076 793 4173 om jou mini skip te huur.      https://247skip.co.za/

cached_1920x0_247 Skip red Bins (14)s

Indien jy 'n verskil in ander se lewe wil maak, word deel van die Helpende Hand-gemeenskap.
Sluit vir net R50 per maand by ons aan as ondersteuner.

Besoek asseblief https://oosrandhand.co.za/ vir kontakbesonderhede.

ONS WINKEL
ALBERTON Chané en Corné 072 343 6820 [email protected] Pieter Uyslaan, Florentia, Alberton Pieter Uys Avenue, Florentia, Alberton
BENONI Derek 073 227 0331 [email protected] Winkel 1c, 6de laan, Northmead, Benoni Shop 1c, 6th Avenue, Northmead, Benoni
BOKSBURG André 060 550 6077 [email protected], [email protected] Winkel 1, Mainstraat 49, Witfield, Boksburg Shop 1, 49 Main Street, Witfield, Boksburg
BRAKPAN Esmé 084 225 9100 [email protected] Voortrekkerstraat 642, Brakpan 642 Voortrekker Street, Brakpan
EDENVALE Chris 081 437 5043 [email protected] Van Riebeecklaan 69 C, Edenvale 69 C Van Riebeeck Avenue, Edenvale
HEIDELBERG Hans Meyer 069 176 4555 [email protected] Pretoriusstraat 52, Heidelberg GP 52 Pretorius Street, Heidelberg GP
KEMPTON PARK Johan 061 532 7931 [email protected] Monumentweg 138, Aston Manor, Kempton Park 138 Monument Road, Aston Manor, Kempton Park
NIGEL Esme 060 989 7492 [email protected] Courtstraat 19, Nigel 19 Court Street, Nigel
SPRINGS Johan 082 062 3310 [email protected] Vierdelaan 33, Geduld, Springs 33 Fourth Avenue, Geduld, Springs