Personeel
Mariolette Vorster – ‘n Hart wat dien
In die besige strate aan die Oos-Rand is daar ‘n sagte maar standvastige teenwoordigheid – Mariolette Vorster, Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand se streeksorganiseerder. Sy is nie een wat die kollig opsoek nie, maar haar dade spreek duideliker as enige woorde. Waar daar nood is, is Mariolette se voetspore al lank voor joune daar. Haar dag…
Read More