Blogs
Mariolette Vorster – ‘n Hart wat dien
In die besige strate aan die Oos-Rand is daar ‘n sagte maar standvastige teenwoordigheid – Mariolette Vorster, Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand se streeksorganiseerder. Sy is nie een wat die kollig opsoek nie, maar haar dade spreek duideliker as enige woorde. Waar daar nood is, is Mariolette se voetspore al lank voor joune daar. Haar dag…
Read MoreJohan Botha trap fiets vir studielenings
Solidariteit Helpende Hand Oos-Rand-streek bied met trots aan: ‘n inspirerende inisiatief vir ons kinders se toekoms! Kom trap die ekstra myl saam vir ‘n kind se toekoms Johan het hom daartoe verbind om vir 6 maande lank 1 000 km per maand fiets te ry. Jy kan deel wees van hierdie pad na ‘n beter…
Read More